Lumain's Art

Floreer Joernaal

R 195

Floreer Joernaal

Hierdie joernaal het volop beeldspraak oor bome en tuinmaak om geestelik te groei,
gedy en uiteindelik volop vrug te dra vir die Koningkryk van God.
Grond, kompos, water, saad, lig, wortels, groei, bossies, jakkelse, snoei, blomme, wind en nog meer, word ondermeer bespreek.

Beskrywing

- Die joernaal is 120 bladsye

- A5 grootte, wirebinded

-  80+ skrifverwysings

- lynsketse vanvroue wat tuinmaak.

You may also like

Recently viewed