Lumain's Art

Gebedsjoernaal

R 195

Gebedsjoernaal

Hierdie is 'n blanko joernaal sonder enige skrifverwysings. Die joernaal het pragtige sketse
van biddende vroue, afspraak met God bladsye en baie lyn bladsye vir jou gebede.

Beskrywing 

- Die joernaal is 120 bladsye

- A5 grootte

- Wirebinded

- Lynsketse van biddende vroue.

You may also like

Recently viewed