Ahava Ceramics

Ahava Ceramics - Extra Large Ceramic Pomegranates Beloved

R 425

Ahava Ceramics - Extra Large Ceramic Pomegranates

Handgemaakte keramiek granate wat gebruik kan word om verbondsmaal uit te bedien, as dekor op tafels, of om blomme in te sit.

Dit simboliseer God se genade teenoor ons, Sy kinders.

Elke pitjie binne 'n granaat is omring met rooi sap, veilig geseël met 'n membraan- "His banner of love", die sap wat ook Yeshua se bloed simboliseer.

39cm omtrek and 16.5cm hoogte. 

'n Pragtige keramiek bakkie gemaak onder leiding van die Heilige Gees. 

Die keramiek produkte is gemaak van steenware klei wat ñ sterk kwaliteit het.  

You may also like

Recently viewed