Gesalfde
Balsem Voetsalf
R 150
Mag jou voete sag trap op die harte wat jou paaie kruis. Bring lig terwyl jy hier op aarde reis.
'n Luukse voetsalf van kaneel en peperment essensiele olies.
Beskikbaar in 'n 100g blikkie.
Ingredients: Shea Butter, Mango Butter, Coconut Oil, Bee’s Wax & Essential Oils.