
Ahava Ceramics
Ceramic Gift Tags
R 35
'n Spesiale en unieke manier om 'n geskenk ekstra mooi te laat lyk met die keramiek geskenk tags.
'n Pragtige keramiek bakkie gemaak onder leiding van die Heilige Gees.
Die keramiek produkte is gemaak van steenware klei wat ñ sterk kwaliteit het.