Gesalfde

Gekies Lyfolie

R 285

Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. ~ Jesaja 43:1

'n Luukse lyfolie gemaak van Neroli, Laventel en Roosmalva essensiele olies. 

Die olie help om stres te verminder, jou gemoed te verbeter, ondersteun breinfunksies, balanseer hormone, verbeter immuunstelsel en voed ‘n droë vel (teenveroudering).

Ingredients: Sweet Almond Oil, Grapeseed Oil, Castor Oil & Essential Oils.

Beskikbaar in 'n 250ml. 

You may also like

Recently viewed