Lumain's Art

God se Prinses Inkleur Joernaal

R 195

God se Prinses Inkleur Joernaal

Inkleur joernale vir dogters en seuns van 7-12 jaar oud om hul identiteit as Konings kind te bevestig.

Beskrywing


Die joernaal is 50 bladsye, 20x20cm grootte, wirebinded, met 26 lynsketse van dogters/seuns. Daar is skrifverwysings om saam die ouer op te soek,
spasie vir briefies aan Jesus, woord-soek raaisels, en ontwerp jou eie kroon.

Beskikbaar in Engels as “God's Princess 

 

You may also like

Recently viewed