Lumain's Art

Krygerseun Joernaal

R 195

Krygerseun Joernaal


Hierdie joernaal behandel die volle Wapenrusting in diepte. As kryger van God is dit
noodsaaklik dat jy toegerus is vir die stryd en ook verstaan waarom
waarheid, geregtigheid, verlossing, geloof, gereedheid vir die Evangelie en die kosbare
Swaard van die Gees alledaagse kragtige drag is.


Beskrywing

- Die joernaal is 120 bladsye

- A5 grootte, wirebinded

-  80+ skrifverwysings

- 20 lynsketse van kryger mans.

You may also like

Recently viewed