
Gesalfde
Vreesloos Lyfolie
R 285
'n Luukse lyfolie gemaak van Ylang Ylang, Bergamot & Lemoen essensiele olies.
Die olie help om stres te verminder, jou gemoed te verbeter, ondersteun breinfunksies, balanseer hormone, verbeter immuunstelsel en voed ‘n droë vel (teenveroudering).
Ingredients: Sweet Almond Oil, Grapeseed Oil, Castor Oil & Essential Oils.
Beskikbaar in 'n 250ml.