Christian Art Distributors

Wendy Maartens - Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel

R 49

Wendy Maartens - Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel

Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.

You may also like

Recently viewed